Die Somtotaal

Wiskunde hoef nie moeilik te wees nie.

Graad 8–12 ekstra wiskunde in Centurion & Pretoria. Persoonlike aandag, handgeskrewe notas en naweek-hersiening ingesluit.

Scroll af
Gr 8–12

Alle hoërskool grade

0%

Persoonlike klasaandag

7 Jaar

Ondervinding in onderrig

Σ

Wiskunde gespesialiseer

Waarom Die Somtotaal?

14 15

Wie/waar help ons?

Ons bied ekstra wiskunde lesse vir Gr8–Gr12 leerders van enige hoërskool in Centurion & Pretoria en omgewing.

21 22

Wat is ons onderrig filosofie?

Met 7 jaar ondervinding kan jy verseker wees dat jou wiskunde onderrig in goeie hande is. Ons passie is om elke tema uniek op te breek en elke student op hul vlak te ontmoet. Studente sal na afloop van elke les nuwe begrip en selfvertroue hê — met die uiteindelike doel om hulle in staat te stel om hul drome te verwesenlik vir tersiëre studies.

Hoe Begin Jy?

dit is maklik…

01

Kontak Ons

WhatsApp of e-pos ons om te bespreek.

02

Kies Jou Pakket

Kies die opsie wat pas vir jou skedule.

03

Begin Leer

Kry persoonlike aandag en notas wat werk.

Wat ingesluit is by elke pakket

  • Weeklikse 1,5 uur kleingroep ekstra-wiskunde ondersteuning
  • Naweek-hersieningklasse vir toetse gedurende die kwartaal
  • Intensiewe eksamenhersiening program ingesluit
  • Ekstra vraestelle, oefeninge & handgeskrewe opsommings

Pakkette

nuwe studente kan 'n gratis proefles bywoon!

Klein Groep

Graad 8 – 11

R800 /maand
  • Weeklikse 1,5 uur ekstra klas
  • Naweek-hersiening vir toetse
  • Eksamenhersiening ingesluit
  • Vraestelle & opsommings
WhatsApp Ons